Ge­luk, ou neef!

Tuis - - KOS & DRANK -

Suid-A­fri­ka se Four Cous­ins vier van­jaar ’n groot myl­paal – hul 18de ver­jaar­dag! Ter vie­ring daar­van het hul­le ’n nu­we voor­koms ge­kry wat hul re­pu­ta­sie as ’n guns­te­ling on­der wyn­lief­heb­bers be­ves­tig.

Drie ge­luk­ki­ge le­sers kan elk ’n Four Cou­sin s­ge­skenk­pak ter waar­de van R2 500 los­slaan! Dit be­vat ’n prag­ti­ge hand­ge­maak­te rug­sak, drie bot­tels Four Cous­ins-wyn, ’n pak speel­kaar­te, ’n ban­da­na, no­ta­boek, pet en ’n pen-en-pot­lood­stel. SMS die woord FOURCOUSIN­SHAMPER ge­volg deur jou naam, pos- en e-pos­a­dres voor 30 No­vem­ber 2018 na 33409 (el­ke SMS kos R1,50). Sien ons kom­pe­ti­sie­re­ëls op blad­sy 129.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.