Va­ri­a­sie #2 Mar­mer­kaas­koek*

Tuis - - YSKASTERT -

Ver­vang die suur­le­moen­sap en -s­kil met vars le­moen­sap en -s­kil en k­lits by die kon­dens­melk. Roer 30 ml koue wa­ter by 15 ml ge­la­tien­poei­er in ’n bak­kie en laat staan tot ge­spons. S­melt nou deur die bak­kie in ’n gro­ter bak kook­wa­ter te sit en ver­sig­tig te roer tot lo­pe­rig. K­lits dit by die kon­dens­melk­meng­sel, ge­volg deur die sag­ge­klits­te room­kaas en ge­klop­te room. Ver­deel die meng­sel in twee en k­lits 100 g ge­smel­te don­ker­sjo­ko­la­de by die een helf­te. Skep nou luk­raak le­pels vol van die twee kleu­re in die tert­dop en “trek” die kleu­re met ’n stok­kie in­me­kaar in ’n mar­mer­pa­troon.

* Dié vul­sel maak ’n bie­tjie meer as die an­der re­sep­te weens die by­voe­gings.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.