Va­ri­a­sie #3 Cas­sa­ta-kaas­koek

Tuis - - YSKASTERT -

Kap ’n meng­sel van da­dels, glans­gem­mer, glans­pyn­ap­pel en ker­sies fyn om al­te­saam 125 ml te maak. Roer 60 ml ge­kap­te a­man­dels by. Volg die ba­sie­se vul­sel­re­sep, maar voeg 5 ml bran­de­wyn by die suur­le­moen­sap en vou die mees­te van die glans­vrug­te­meng­sel saam met die room in. Skep die ge­geur­de vul­sel in die voor­be­rei­de kors en strooi die res van die glans­vrug­te bo-oor. Laat stol en gar­neer met sjo­ko­la­de­krul­le.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.