Her­win­ning is tops

Tuis - - ONS LESERS SÊ -

Yo­lan­dé Ma­ritz van P­re­to­ria

skryf Ons is die trot­se ei­e­naars van Fra­lan­de Gas­te­huis in Wa­ver­ley, P­re­to­ria en wys graag van die ver­be­te­rings wat ons on­langs aan­ge­bring het.

Ek het ja­re ge­le­de ’n ou hout­hei­ning by ’n vrien­din ge­kry; nou is dit ’n kop­stuk in een van die gas­te­ka­mers. In die an­der ka­mer het my man pa­let­te ge­bruik om iets in­te­res­sants te skep.

Ons gas­te is gaan­de oor al­bei!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.