Wat is po­li­be­ton?

Tuis - - TUINMEUBEL­S -

Beton­ti­pe pro­duk­te met ’n lae mas­sa, soos po­li­be­ton met ’n hars­ba­sis, be­staan uit ’n meng­sel van po­li­meer­hars en ’n ver­skei­den­heid vul­lers wat wis­sel van grow­we sand tot fyn poei­ers ver­sterk met glas­ve­sel-strin­ge, ver­dui­de­lik B­ritt You­ens van Ig­ne­ous, wat in dié soort meu­bels en plant­pot­te spe­si­a­li­seer. “Die meng­sel wis­sel vol­gens die ge­wig en kom­plek­si­teit van die giet­vorm en kan in e­ni­ge kleur ge­tint word. So­dra dit ge­giet is, word die pro­duk be­dek met ’n po­li­ës­ter-bo­laag wat in die­self­de kleur as die kern­ma­te­ri­aal ge­tint is.”

El­ke i­tem in die reeks weeg on­ge­veer die helf­te so­veel soos iets soort­ge­lyks van tra­di­si­o­ne­le se­ment­ag­ti­ge be­ton,” sê B­ritt. “I­tems wat van glas­ve­sel-ver­sterk­te po­li­be­ton ge­maak is, is tus­sen 66% en 75% lig­ter as dié van tra­di­si­o­ne­le se­ment­ag­ti­ge be­ton. Dit het ’n be­dui­den­de in­vloed op die ge­bruik van dié meu­bels op vrag­dra­en­de struk­tu­re. Nog­tans is sul­ke meu­bels steeds re­la­tief swaar en daar­om ook be­stand teen sterk wind.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.