PIEK­NIEK IN STYL MET T­J­HO­KO PAINT

Maak ’n ge­sel­li­ge kui­er on­der die bo­me ek­stra-spe­si­aal met tuis­ge­maak­te de­kor en T­j­ho­ko Paint.

Tuis - - TJHOKO PAINT PROMOSIE -

Plek­mat­jies van ver­sier­de boom­sky­we, glas­fles­se ge­vul met lek­ker­nye en kus­sings vir lek­ker lê – wat meer kan jy vra vir ’n in­for­me­le ete saam met ge­lief­des op jou guns­te­ling-kui­er­kol in die na­tuur? Na­di­ne Vos­loo van T­j­ho­ko Paint wys hoe jy jou plek­mat­jies fees­te­lik ver­sier met kleur en teks­tuur!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.