Dié maand ...

Tuis - - KOMPETISIE -

• Kry blom­men­de jaar­plan­te in pot­te by jou plaas­li­ke tuin­sen­trum en ge­bruik dit om kaal kol­le in hou­ers en bed­dings te vul.

• S­trooi ’n dek­laag van bas­stuk­kies om strui­ke so­dat dit min­der wa­ter vra, jy min­der on­kruid hoef uit te trek en die bo­grond nie weg­waai nie. • Vrug­te wat van die boom af­val, moet ver­nie­tig of be­gra­we word, want dit kan vrug­te­vlie­glar­wes huis­ves. Steun tak­ke wat swaar dra.

• Moe­nie dat die wor­te­l­a­rea van a­sa­le­as en ka­me­li­as uit­droog nie, want hul­le is nou be­sig om vol­gen­de jaar se knop­pe te ont­wik­kel.

• S­noei kri­san­te te­rug om bos­vor­mi­ge groei en meer blom­me aan te moe­dig.

• Maak se­ker daar is al­tyd vars wa­ter in vo­ël­bad­dens vir vo­ëls, bye en skoen­lap­pers en dat jou troe­tel­die­re ook ge­noeg vars wa­ter het. >>

Kri­san­te

Ka­me­li­as

A­sa­le­as

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.