WAT’S NUUT

Tuis - - WAT’S NUUT -

BESIGHEID Velt WIE Ni­co­la An­drag WAAR Kaap­stad HAAR WERK Ni­co­la span haar lief­de vir die na­tuur in vir die skep van tref­fen­de de­ko­ri­tems. Sy ver­sa­mel plan­te, blom­me en see­wier en ge­bruik ’n spe­si­a­le pro­ses om dit te pre­ser­veer en pers. Dan sit sy dit in hand­ge­maak­te glas­ra­me; die rus­tie­ke na­tuur-e­le­ment van die bla­re en die mo­der­ne glas kon­tras­teer prag­tig met me­kaar. S­ka­kel 081 333 3077 of e-pos vel­t­ca­pe­[email protected] om te be­stel (pry­se wis­sel van R450 tot R1 300).

SKEP & VERNUWE!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.