So­dat jy ont­hou

Tuis - - WAT’S NUUT -

Te­ken al jou be­lang­ri­ke da­tums aan op dié beeld­sko­ne 2019-muur­ka­len­der (R330; shop.ba­by­lon­sto­ren.com) met fo­to’s van die plaas Ba­by­lon­sto­ren se oes­te en vin­ni­ge, mak­li­ke re­sep­te deur Ma­ran­da En­gel­brecht. Jy kan die glans­pa­pier her­ge­bruik vir ge­sken­ke toe­draai of as ta­fel­lo­pers of plek­mat­jies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.