Vir ’n goeie saak

Tuis - - WAT’S NUUT -

Ga­vin Ra­jah se nuut­ste In­dies ge­ïn­spi­reer­de reeks met on­der meer dié blin­ker­ver­sier­de palm­kus­sings, word met die hand ge­maak deur vroue in sy W­hi­te Lig­ht Mo­vement, ’n nie­wins­ge­wen­de or­ga­ni­sa­sie wat slag­of­fers van gen­der-ge­weld en -mis­han­de­ling op­lei en in diens neem. Kry dit by @ho­me; sien meer by ho­me.co.za. Te­ël­werk son­der voeg­bry? So­waar, dank­sy die nu­we P­lex­i­ti­le van die aan­lyn­a­tel­jee pho­to­blox.co.za. Die te­ëls van 1,5 mm dik (R680 per boks van agt; 15 x 15 cm) is ge­maak van plek­sig­las, ’n a­kriel soort­ge­lyk aan per­speks wat ge­skik is vir spat­pa­ne­le in die kom­buis, teen mu­re, op toon­ban­ke, meu­bels en tal­le an­der op­per­vlak­ke. Plak dié her­bruik­ba­re te­ël een­vou­dig met al­kant plak­band of’ n si­li­koon kleef­mid­del.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.