Wat jy no­dig het

Tuis - - DOEN DIT SELF -

INKOPIELYS

• 22 x 220 mm- ge­skaaf­de den­ne­hout, in die vol­gen­de leng­tes: drie van 1 000 mm (sit­plek) ses van 400 mm (po­te) • 22 x 95 mm- ge­skaaf­de den­ne­hout, in:

ses leng­tes van 1 000 mm (ran­de) • 22 x 44 mm- ge­skaaf­de den­ne­hout, in:

twaalf leng­tes van 360 mm (stut­te) • ’n pak­kie 6 mm x 50 mm-skroe­we • hout­vul­ler • skuur­pa­pier

GE­REED­SKAP

• koord­lo­se boor, 3 mm­boor­punt en 35 mm­plaat­boor­punt • pot­lood • maat­band • win­kel­haak • rug­saag • bei­tel • ha­mer • klam­pe • fi­guur­saag

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.