Warm ko­pie

Tuis - - RAAD -

Kat­te – groot én k­lein – sal ure se pret hê met die CA-Tum­bler Mushroom (R235, a­petsli­fe.co.za) – ’n on­voor­spel­ba­re speel­ding en voe­dings­ap­pa­raat in een. Skep een­vou­dig ’n der­de kop­pie droë kos en twee tee­le­pels kat­te­kruid in die kom­par­te­men­te en kyk wat ge­beur! Die uit­da­gings­vlak is ook ver­stel­baar.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.