La­ven­tel-en­va­niel­je­stroop

Tuis - - TUINPARTYT­JIE -

Meng ’n skeut van dié geu­ri­ge stroop by jou dran­kie en gar­neer met vars la­ven­tel. Vir ’n ver­fris­sen­de so­mer­dran­kie kan jy dit met wa­ter en ’n bie­tjie vars suur­le­moen­sap meng. Le­wer so­wat 350 ml stroop Be­rei­dings­tyd: 15 mi­nu­te Gaar­maak­tyd: 35 mi­nu­te • 500ml sui­ker • 375ml wa­ter • 1 va­niel­je­peul, oop­ge­sny, of 5ml va­niel­je-ek­strak • 10 tak­kies vars la­ven­tel Sit al die be­stand­de­le in ’n ka­strol en roer oor ma­ti­ge hit­te tot al die sui­ker op­ge­los het. Bring tot kook­punt, ver­laag die hit­te en kook vir 30 mi­nu­te oor ma­ti­ge hit­te son­der om te roer. Laat af­koel, giet die stroop in ’n mooi fles en ver­se­ël. Hou dit liefs in die ys­kas.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.