TUIS­GE­MAAK­TE HOE­MOES]

Tuis - - TUINPARTYT­JIE -

Drei­neer 1 blik ke­ker­ert­jies en spoel af. Voeg nou 2 k­lein knof­fel­hui­ses, so­wat 15 ml ta­hi­ni-pas­ta en die sap en ge­ras­per­de skil van 1 suur­le­moen by. Ver­werk tot glad; voeg o­lyf­o­lie by tot dit smeer­baar is en geur met ’n knip­pie

sout. Om voor te sit, sprin­kel pa­pri­ka en nog ’n bie­tjie o­lyf­o­lie oor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.