Kies kort­pad!

Tuis - - TUINPARTYT­JIE -

Spoel 500 ml win­kel­ge­koop­te o­ly­we af en ma­ri­neer dit in ’n meng­sel van 125 ml o­lyf­o­lie en 60 ml rooi­wyn­a­syn ge­geur met 1 ge­kap­te

knof­fel­hui­sie, 1 ge­kap­te ris­sie, ’n reep si­trus­skil en ’n paar suur­le­moen- of lou­rier­bla­re, en laat dit oor­nag staan. Heer­lik!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.