Rys­slaai met salm

Tuis - - KORTPADKOS -

On­der R145 • Ge­noeg vir 4 • Be­rei­dings­tyd: 20 mi­nu­te

• 125ml G­riek­se jo­gurt • 125ml ro­me­ri­ge ma­yon­nai­se • 30ml suur­le­moen­sap • 60ml ge­kap­te kol­jan­der • 250ml bruin­rys, gaar­ge­maak • 1 rooi ui, fyn­ge­kap • 1 blik rooi nier­boon­tjies, ge­drei­neer

• 250 g ker­sie­ta­ma­ties, ge­hal­veer • 2 wor­tels, ge­skil en ge­ras­per • 2 mie­lies, ge­roos­ter en pit­te af­ge­sny • 2 ryp a­vo­ka­do’s, ge­hal­veer • 200 g ge­rook­tesalm-flen­ters

1 K­lits die jo­gurt, ma­yon­nai­se, suur­le­moen­sap en kol­jan­der saam en geur mil­de­lik met sout en pe­per. Ver­dun met ’n le­pel kook­wa­ter as dit te dik is om te drup.

2 Meng die rys, ui en nier­boon­tjies met die ta­ma­tie en wor­tel, geur met sout en pe­per en skep op ’n mooi dien­bord; rang­skik die mie­lie­pit­te bo-op. Ver­deel die salm tus­sen die hal­we a­vo­ka­do’s en pak dit ook op die bord. As al­ter­na­tief kan jy die avo’s in sky­fies kap en dit saam met die salm oor die slaai rang­skik. Drup van die sous oor en sit die res in ’n bak­kie voor. Die slaai is heer­lik net so of toe­ge­vou in tor­til­las.

Wenk Kyk by jou su­per­mark of de­li vir die pak­kies ge­rook­tesalm­flen­ters eer­der as lin­te. Dit is goed­ko­per en steeds heer­lik, ver­al in slaai en pas­ta­ge­reg­te.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.