Pas­maats!

Tuis - - KOS & DRANK -

KWV Clas­sic Col­lecti­on-wy­ne fo­kus op en­kel­kul­ti­vars – van ’n ge­lief­de che­nin blanc tot die meer on­ge­wo­ne gre­na­che blanc en mos­ca­to. Die Clas­sic Col­lecti­on Mos­ca­to is ’n a­ro­ma­tie­se wyn met blom-, tro­pie­se en per­ske-a­ro­mas op die neus en geu­re van liet­sjie op die tong – per­fek vir die so­mer! Volg die han­dels­merk am­bas­sa­deur, sjef Myn­hardt, se voor­beeld en ge­niet dit saam met tan­doori-groen­te of ro­me­ri­ge hoen­der­pas­ta – dis per­fek­te pas­maats! Be­soek kwv.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.