Ala­na Groe­ne­wald van Groen Be­spo­ke Wal­l­pa­per sê ...

Tuis - - DEKOR -

• Maak se­ker jy weet wat is stre­lend vir jou. ’n Slaap­ka­mer moet ’n ruim­te wees waar jy kan ont­span en jou bat­te­rye kan her­laai, en die sti­mu­li wis­sel van mens tot mens. As jy op soek is na rus­tig­heid, kies ’n sag­ter mo­tief, soos iets wat die teks­tuur van lin­ne of mar­mer na­boots. As jy meer aan­ge­trok­ke is tot kleur­ry­ke, in­te­res­san­te kom­po­si­sies, oor­weeg ’n sterk blom­mo­tief of ab­strak­te pa­troon of kuns­werk. • Blou het in die al­ge­meen die ont­span­nend­ste en stre­lend­ste uit­wer­king. Kleu­re wat ’n soort­ge­ly­ke uit­wer­king het, is grys, lig­te ska­ke­rings van pers, en blou­groen – almal het die­self­de on­der­toon. Sub­tie­le ska­ke­rings van geel kan ’n ge­voel van warm­te en lig skep en word dik­wels ver­een­sel­wig met ge­luk, ter­wyl groen stre­lend en ver­fris­send is dank­sy die ver­want­skap met die na­tuur. • Plak­pa­pier is ge­skik vir die mees­te ruimtes, maar be­ves­tig eers met jou ver­skaf­fer of hul pro­duk ge­skik is vir ver­trek­ke waar dit met wa­ter en stoom in aan­ra­king sal kom. • Plak­pa­pier kan ook meest­al rond­om e­le­men­te soos ven­sters, lug­re­ë­laars, krag­prop­pe en kas­te ge­ïn­stal­leer word. Stuur ’n fo­to van jou muur aan jou ver­skaf­fer so­dat hul­le die no­di­ge aan­be­ve­lings kan doen voor­dat in­stal­le­ring be­gin.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.