Vra vir JJ

Tuis - - TJHOKO PAINT -

Anél Vil­joen van Dur­ban­vil­le skryf Ons het se­we C­hi­ne­se po­pu­lier­bo­me wat se­we jaar ge­le­de in ons ag­ter­tuin aan­ge­plant is. Ek het on­langs ag­ter­ge­kom dat die een boom am­per al sy bla­re wat we­lig in Au­gus­tus/Sep­tem­ber uit­ge­kom het, be­gin af­gooi. Die paar bla­re wat steeds daar sit, lyk ver­lep. By na­de­re on­der­soek het ons ge­sien dat die bas by die boom se ba­sis ef­fens ge­bars is en af­dop, maar dis die ge­val by die mees­te van die ge­son­de bo­me ook. Ons het wel ’n paar gog­gas op stuk­kies los bas op­ge­merk. Weens die wa­ter­nood in die Kaap ge­bruik ons grys­wa­ter (stort- en bad­wa­ter) om die bo­me nat te maak. Is daar e­nig­iets wat ons kan doen om hier­die boom te red, en om te keer dat dié siek­te na die an­der bo­me ver­sprei? Hul­le is re­de­lik na aan me­kaar ge­plant.

JJ ant­woord Ek glo nie die gog­gas is jou pro­bleem nie. Ek ver­moed daar is te veel grond teen die stam­me op­ge­hoop en daar­om vrot die bas weg. Die gog­gas le­we net op ver­rot­ten­de hout. Be­han­del die bo­me met O­de­on teen wor­tel- en stam­vrot.

Luis­ter Sa­ter­dae om 07:40 saam na JJ se Groen Vin­ger­s­tuin­ge­sel­sies met Der­rich Gard­ner in sy pro­gram Brêk­fis met Der­rich op RSG.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.