S­toep­plant van die maand

Tuis - - LESERTOERE -

La­van­du­la stoe­chas LaVe­la ‘Com­pact W­hi­te’ is ’n nu­we toe­voe­ging tot die LaVe­la-reeks la­ven­tel­plan­te. Dit het groot, spog­ge­ri­ge blom­me wat reg­op groei aan ’n ste­wi­ge, me­di­um­hoë plant (38 cm). Dié la­ven­tel is ’n goeie stoep- of huis­plant – maak net se­ker dit kry hel­der, in­di­rek­te lig. Pa­s­op dat jy nie te veel wa­ter gee nie; laat die grond ef­fens uit­droog voor jy weer nat­maak. Die bla­re kan fyn­ge­kap en spaar­saam in hoen­der- en groen­te­ge­reg­te ge­bruik word.

KON­TAK ball­straat­hof.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.