[ STAAT­MA­KERS IN HAAR TUIN]

Tuis - - LESERTOERE -

• Aal­wy­ne soos die krans­aal­wyn (Aloe ar­bo­res­cens ‘Eloff’ en A. ar­bo­res­cens ‘Pe­ar­son’) en die k­lein ta­ren­taal­aal­wyn (A­ris­ta­loe a­ri­sta­ta).

• Spoor­sa­lies (P­lec­trant­hus) in die ska­du­kol­le. • Sa­lies in e­ni­ge kleur.

• Plak­kies (Coty­le­don or­bi­cu­la­ta) in mas­sas.

• Rank­plan­te soos C­hi­ne­se jas­myn (Jas­mi­num

po­ly­ant­hum), swart­oog­nooi (T­hun­ber­gia a­la­ta); en na­tuur­lik my gre­na­del­las!

• Strui­ke soos die Kaap­se mei (S­pi­ra­ea

can­to­niensis), lint­bos (Hypoes­tes a­ri­sta­ta )en aas­bos­sie (Co­le­o­ne­ma al­bum). Ook vlier­bes­sies (Sam­bu­cus ni­gra) wat soos on­kruid op­kom.

• Hier’s baie bo­me, heel­par­ty blad­wis­se­lend, soos die am­ber­boom (Li­quidam­bar sty­ra­cif­lua), ge­wo­ne pla­taan (Pla­ta­nus x a­ce­ri­fo­lia), wit­stink­hout (Cel­tis a­fri­ca­na) en wa­te­reik (Qu­er­cus ni­gra).

• Staat­ma­kers wat hul­self saai en min aan­dag vra: la­ven­tel, ver­geet-my-nie­tjies, pa­pa­wers, rank­vin­ger­hoed­jies, blou sy­sel­bos, rooi brak­vy­gie, a­ga­pan­te, bos­plak­kie, a­rons­kel­ke, Kaap­se kan­fer­foe­lie, hen-en-kui­kens, Sep­tem­ber­bos­sie, aal­wy­ne, vin­ger­hoed­jies, bol­le soos C­has­mant­he a­e­thi­o­pi­ca en

C. flo­ri­bun­da, en baie van die groen­te­soor­te.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.