TON­NE GEUR

Tuis - - LESERTOERE -

Die nu­we Fun­ky Ou­ma Braai Salt-blik­kies (R80; fun­ky-ou­ma.co.za) kom­bi­neer vars kol­jan­der, rooi en groen soet­ris­sie, ko­myn, knof­fel, ui, brand­ris­sie en pa­pri­ka met swart­pe­per, see­sout en Hi­ma­la­ja-sout as ’n fan­tas­tie­se geurin­spui­ting vir jou guns­te­ling-braai­vleis. Kyk ook uit vir hul heer­li­ke braai­sous (R80) met vy­e­pulp en bal­se­miek­a­syn, en Black Gar­lic Salt (R40) ge­maak van ge­fer­men­teer­de swart knof­fel. Steek ’n vuur­tjie aan saam met Ou­ma!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.