OP DIE KAS­SIE

Tuis - - DAGBOEK -

In Tuis se nu­we TV-pro­gram, 1,2,3, fix­it! (el­ke Don­der­dag­aand om 17:30 op VIA, ka­naal 147 op DStv), sê drie span­ne me­kaar die stryd aan in ’n reg­ruk-kom­pe­ti­sie waar­in ’n ge­luk­ki­ge le­ser se huis ver­trek vir ver­trek op­ge­knap word. In die vol­gen­de vier we­ke fo­kus die span­ne op ver­be­te­rings in die slaap­ka­mers en bad­ka­mers. Mi­si O­ver­turf staan by as self­doen­ken­ner en Tuis se re­dak­teur, Wi­cus P­re­to­ri­us, swaai die sweep as hoof­be­oor­de­laar. Die aan­bie­der, Ly­nel­le Ken­ned, volg die vor­de­ring én die dra­ma ag­ter die skerms. 21 Maart Dis dag 5 en 6 van die kom­pe­ti­sie en die span­ne se fo­kus ver­skuif na die slaap­ka­me­r­uit­da­ging. 28 Maart Die be­oor­de­laars is op pad, gaan die span­ne be­tyds klaar­kry met hul pro­jek­te? 4 A­pril In dié e­pi­so­de val die kol­lig op die huis se bad­ka­mers. Par­ty ou­ens vaar be­ter as an­der ... 11 A­pril Die huis­ei­e­naar, An­ne­li, is min be­ïn­druk met een van die span­ne se han­de­werk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.