KORT­LIKS

Tuis - - DAGBOEK -

Toe my swa­er en sy aan­staan­de my vroeg ver­le­de jaar vra om vir hul­le ’n rooi flu­weel­koek te bak vir hul troue in De­sem­ber, het ek son­der twy­fel ge­weet dat jul­le staat­ma­ker­re­sep weer­eens tot my red­ding sou kom. Ek het net die room­kaas-ver­sier­sel aan­ge­pas om “ste­wi­ger” te wees so­dat ek dit kon sta­pel. – Mar­na Ven­ter, Be­la-Be­la Ek deel graag ’n paar fo­to’s van my tuin waar ek dik­wels ont­haal en waar­uit ek so­veel vreug­de put. – Ber­ni­ce van der Mer­we, Kaap­stad

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.