SKEP & VER­NU­WE!

Tuis - - WAT’S NUUT -

WIE Me­gan Grob­be­laar WAAR Wes-Kaap BE­SIG­HEID Salt & S­titch HAAR WERK Na­dat sy twee ver­vaar­dig en ver­koop het, het Me­gan Grob­be­laar ook seep by haar reeks ge­voeg. In 2016 het sy haar­self leer bor­duur na­dat sy die prag­tig­ste bor­duur­werk in ra­me aan­lyn ge­sien het, maar niks soort­ge­lyks plaas­lik in die han­de kon kry nie. Me­gan het ’n paar vir vrien­de ge­maak en dit was da­de­lik ge­wild, daar­om het dit ook deel van haar pro­duk­reeks ge­word – saam met haar ma, An­ne­ma­rie, se ge­he­kel­de de­kens.

“Ek en my ma is baie kre­a­tief,” sê Me­gan. “Om­dat ons mak­lik ver­veeld raak, eks­pe­ri­men­teer ons graag en met ’n bie­tjie oe­fe­ning skep ons dan iets wat ons self sal wil hê en wat ons dink vir an­der mooi sal wees.”

Jy sal dié be­si­ge kre­a­tie­we span el­ke jaar by KA­MERS/Makers kry waar hul­le hul werk uit­stal, as­ook by an­der markte in en om die Paarl en S­tel­len­bosch. Sien meer by fa­ce­book.com/ sal­tand­stitch.

jaar lank bad­sout

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.