AF­GE­WIT­TE HOUT­BE­KLE­DING

Tuis - - TJHOKO PAINT - DIÉ MAAND SE TEG­NIEK

Af­ge­wit­te op­per­vlak­ke, het­sy van hout of bak­ste­ne, is nou hoog in die mo­de; vir hier­die pro­jek het ons hout­be­kle­ding in vier lief­li­ke ska­ke­rings af­ge­wit om dit meer tref­krag te gee.

Die teg­niek ver­an­der die hout se kleur son­der om die grein te ver­bloem. En ont­hou, dit werk net op rou hout, nie op­per­vlak­ke met ’n ver­nis­laag nie; as jy ’n ver­nis­te meu­bel­stuk met dié be­paal­de teg­niek wil op­kik­ker, moet jy al die ver­nis­lae eers af­skuur.

Wat jy no­dig het

• 250 ml T­j­ho­ko Paint in die kleur S­to­ne Wash* • 250 ml T­j­ho­ko Paint in die kleur Lo­rain’s C­re­am* • 250 ml T­j­ho­ko Paint in die kleur Vi­nia S­to­ne* • T­j­ho­ko C­le­ar Gla­ze • T­j­ho­ko An­ti­que Bro­wn Gla­ze • 4 x 50 mm-verf­kwas­te • 4 stuk­ke kaas­doek (elk so groot soos ’n va­doek) • skoon wa­ter om die doek mee klam te maak

*Jy kan na­tuur­lik die kleu­re van jou keu­se ge­bruik.

1 Meng die vol­gen­de in vier hou­ers (ons het tel­kens 50 ml van elk ge­bruik): ewe veel S­to­ne Wash en C­le­ar Gla­ze, ewe veel Lo­rain’s C­re­am en C­le­ar Gla­ze, ewe veel Vi­nia S­to­ne en An­ti­que Bro­wn Gla­ze en, laas­tens, 1 deel wa­ter en 3 de­le An­ti­que Bro­wn Gla­ze.

2 Maak die kaas­doek-lap­pies nat met wa­ter; druk e­ni­ge oor­tol­li­ge wa­ter uit. Hou hul­le by­der­hand.

3 Be­gin met een van die ho­ri­son­ta­le plan­ke op die be­kle­ding. Verf ’n k­lein deel met jou 50 mm-kwas in een van jou voor­af ge­meng­de kleu­re.

4 Vee die verf nou e­ga­lig af met een van die klam lap­pies tot jy die ge­wens­te ef­fek het.

5 Her­haal stap 3 en 4 met jou twee­de kleur op ’n nu­we, on­ge­verf­de plank. Doen die­self­de met jou der­de kleur op die vol­gen­de on­ge­verf­de plank, en dan met die vier­de meng­sel. Wend die vier meng­sels om die beurt aan tot die he­le op­per­vlak be­dek is.

Het jy ge­weet?

Deur T­j­ho­ko Paint met een van T­j­ho­ko se gla­su­re te meng, skep jy ’n af­ge­wit­te op­per­vlak wat wa­ter- en UV-be­stand is. Nie net lyk dit prag­tig nie, dit sal ook lank hou!

2

1

4

3

5

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.