So maak jy ...

Tuis - - TJHOKO PAINT -

1 Bou ’n raam deur die twee 564 x 180 mm-sye tus­sen die en­te van die twee 1 200 x 180 mm-sye vas te lym en te skroef (ge­bruik die 6 mm x 50 mm-skroe­we). Plaas die bo­demplank in die raam en skroef dit van bui­te af aan die raam­sye vas.

2 Merk op die lang ver­de­ler die po­si­sies vir die drie kort ver­de­lers; saag die no­di­ge gleu­we (82 x 20 mm) uit. Saag een­der­se gleu­we in die mid­del van die kort ver­de­lers en plaas die ver­de­lers in die kis. Skroef ’n rol­wiel op el­ke hoek vas (met 6 mm x 16 mm-skroe­we), as­ook een in die mid­del van el­ke lang sy vir ek­stra on­der­steu­ning.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.