Kun­dra Bo­w­ley van Moroc­can Wa­re­hou­se ant­woord

Tuis - - TJHOKO PAINT -

As jou be­gro­ting knap is, kan jy die ter­ra­cot­ta­vloer­te­ëls be­hou; dit werk eint­lik goed in ’n S­paans-Me­di­ter­reen­se te­ma. Jy kan dit een­vou­dig skoon­maak, die voeg­bry ver­vang en weer ver­se­ël. Wend dan jou be­gro­ting aan vir die vol­gen­de: • Gee die mu­re ’n laag teks­tuur­ry­ke verf in ’n Me­di­ter­reen­se ter­ra­cot­ta­s­ka­ke­ring (kyk by Plas­con en Paint­smiths) so­dat dit oud en ver­weer lyk. • Jy kan die on­der­dak-deel van die voor­stoep af­werk met e­ni­ge kleur­kom­bi­na­sie na jou smaak. ’n Fo­kus­punt rond­om die braai­kag­gel sal ook lief­lik lyk (sien fo­to bo). • Oor­weeg Ma­rok­kaan­se te­ëls op die trap­pe se voor­kan­te. • Die kort muur­tjie bo die swem­bad is ook ’n goeie plek om Ma­rok­kaan­se te­ëls te lê. • Werk die boë aan die bin­ne­kant af in ’n an­der te­ël-ont­werp wat by die res in­ska­kel. • Die bin­ne­kant van die swem­bad moet met ke­ra­miek­te­ëls be­klee word. Ge­luk­kig is daar prag­ti­ge op­sies in ses­hoe­ki­ge te­ëls, as­ook k­lein te­ëls met Ma­rok­kaan­se mo­tie­we, te kry.

KON­TAK Moroc­can Wa­re­hou­se 021 461 8318

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.