De­on de Goe­de ant­woord

Tuis - - TJHOKO PAINT -

Om kra­ke tot ’n mi­ni­mum te be­perk moet jy jou pro­jek­te ver­sterk, ver­al

groot op­per­vlak­ke soos toon­ban­ke en pot­te. Hoen­der­draad is ’n goeie op­sie; kry dit by jou naas­te

ys­ter­wa­re­win­kel. Jy maak dan die struk­tuur van die draad en vorm die se­ment daar­rond­om. Fyn klip ver­sterk ook die se­ment – draad en klip saam sal nog be­ter werk. Klei­ner voor­wer­pe soos hang­lam­pe sal nie kraak nie – ge­bruik net ’n klaar ge­meng­de se­ment wat jy by jou plaas­li­ke ys­ter­wa­re­win­kel kan kry.

KON­TAK de­[email protected]­de­on.co.za >>

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.