Be­soek die C­hel­se­a­blom­me­skou – en meer!

Tuis - - LESERTOERE -

WAT El­ke tuin­lief­heb­ber se droom: om die B­rit­se Ei­lan­de se blom­me­prag by die RHS C­hel­sea-blom­me­skou te aan­skou. Bui­ten ’n be­sig­ti­gings­toer van Lon­den sal jy ook die Ko­nink­li­ke Bo­ta­nie­se Tuin in Kew, die RHS-tuin in Wis­ley, C­hel­sea P­hy­sic Gar­den, S­to­we Gar­dens, He­ver-kas­teel, Sis­sing­hur­st­kas­teel en -tuin, en ’n Ro­mein­se bad­huis in Bath kan be­soek. ’n Ma­gie­se kom­bi­na­sie van skoon­heid en kul­tuur! WAAR Lon­den en om­ge­wing, VK

WAN­NEER 20–27 Mei 2019 KOS­TE Van­af R42 250*

IN­GE­SLUIT Vlug na en van Lon­den, al­le ak­kom­mo­da­sie, toe­gang tot tui­ne en ’n be­sig­ti­gings­toer

C­hel­sea­blom­me­skou, Lon­den *Die toer­pys sluit vi­sums, reis­ver­se­ke­ring en sak­geld uit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.