Kom saam op ‘n oor­se­se reis!

Verken die ku­li­nê­re kul­tuur van G­rie­ke­land en die kuns van verf­teg­nie­ke in Frank­ryk.

Tuis - - CONTENTS -

Ons weet Tuis-le­sers span graag, wel, tuis uit, maar klink ’n oor­se­se va­kan­sie om jou ho­ri­son­ne te ver­breed nie aan­lok­lik nie? Vir die eer­ste keer ooit kan jy een van twee opwindende be­stem­mings saam met die Tuis-span be­soek. Kom kook in G­riek­se ta­ver­nas op die piep­klein dor­pie Mo­ly­vos op die G­riek­se ei­land Les­bos, of leer verf by die kryt­ver­f­ghoe­roe An­nie Slo­an in ’n Fran­se cha­teau. Hoe koel is dit? Be­spreek net, ons doen die res.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.