Vra die ken­ners

Wil jy weet hoe om ’n verf­teg­niek op ’n kop­stuk te doen of wat­ter vloer die bes­te is vir ’n kin­der­ka­mer? Vra net – ons kry die ant­woor­de.

Tuis - - CONTENTS - Saamgestel deur De­si­ree Hart­ney

Die huis­ei­e­naar, Se­ri­na C­ham­bers,

antwoord Die verf­teg­niek op die kop­stuk is ’n taam­lik lang pro­ses, maar die eind­pro­duk is tyd­loos mooi. Volg dié stap­pe:

1 Skuur die meu­bel­stuk eers lig­gies met 80-grint-skuur­pa­pier.

2 Wend ’n u­ni­ver­se­le on­der­laag aan (Plas­con, Dulux, Fi­red Earth, Har­le­quin Paints en Du­ram ver­vaar­dig on­der­lae).

3 Daar­na wend jy twee lae Plas­con PVA in die kleur W­hi­te Can­vas aan. Ont­hou net om die verf goed droog te laat word tussen lae.

4 Wend nou Har­le­quin Paints se An­ti­que Gla­ze aan. Jy kan hier en daar ef­fens in­kleur met ’n bruin PVA-verf as jy wil.

5 Ver­se­ël laas­tens met Har­le­quin Paints se C­le­ar Se­a­lant.

Die verf teen die muur is Plas­con Double Vel­vet in die kleur Plas­ter (E61-2).

KON­TAK nerf-af-cot­ta­ge.co.za

Stuur jou vrae na ken­[email protected] [VRA OP FA­CE­BOOK] Het jy ’n drin­gen­de vraag wat net nie kan wag nie? Sluit dan aan by ons Tuis l Ho­meKen­ners­groep op Fa­ce­book so­dat die span, kun­di­ges en an­der le­sers kan help.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.