WEN ’n LG-yskas en -skot­tel­goed­was­ser van R47 998!

Een ge­luk­ki­ge le­ser gaan ’n LG-yskas en -skot­tel­goed­was­ser ter waar­de van R47 998 los­slaan!

Tuis - - CONTENTS -

Se­dert sy stig­ting in 1958 dwing LG E­lec­tro­ni­cs sy sta­tus af as in­ter­na­si­o­na­le maat­skap­py aan die voor­punt van die ge­vor­der­de di­gi­ta­le era. Jou kom­buis kan nou mooi­er as ooit lyk dank­sy die LG In­staView Door-in-Door-yskas (R34 999). Dit spog met ’n romp van v­lek­vrye staal en ’n teks­tuur­ry­ke staal­af­wer­king; laas­ge­noem­de is ’n voor­tref­li­ke bui­te-ont­werp wat die minimalist­iese styl tot nu­we hoog­tes voer.

Bui­ten ’n ge­vor­der­de li­ne­ê­re wis­sel­rig­ter-kom­pres­sor het dit ook ’n spie­ël­glas­pa­neel wat met twee vin­ni­ge tik­kies ver­lig so­dat jy bin­ne-in kan loer son­der om koue lug uit te laat. Die Col­dSa­ver-pa­neel wat as ver­sper­ring tussen die bin­ne-kom­par­te­ment en die res van die yskas op­tree, laat jou toe om jou guns­te­ling-i­tems in te sit en uit te haal son­der dat jy die he­le yskas hoef oop te maak; dit hou kos var­ser en verminder die ver­lies van koue lug.

Die mo­der­ne LG Qu­adWash-skot­tel­goed­was­ser (R12 999) met in­no­ve­ren­de S­mar­tT­hinQ-teg­no­lo­gie is ook ’n wel­ko­me toe­voe­ging tot e­ni­ge kom­buis. Dank­sy spuit­arms met veel­vou­di­ge be­we­gings en ho­ë­druk-strale maak dit deeg­lik skoon. Die aan­pas­ba­re Ea­syRack Plus ver­ge­mak­lik die in­laai van skot­tel­goed, on­ge­ag wat jy wil was.

Met min­der be­we­gen­de dele ver­se­ker LG se In­ver­ter Di­rect Mo­tor be­trou­ba­re ver­rig­ting van een van die stil­ste skot­tel­goed­was­sers in sy klas. En dank­sy Du­al Zo­ne Wash kan jy jou fyn breek­goed en swaar­diens-skot­tel­goed soos pot­te en pan­ne ge­lyk skoon kry. Die tem­pe­ra­tuur ty­dens die spoel­si­klus be­reik tot 80 °C vir uit­ste­ken­de hi­gi­ë­nie­se sorg.

Be­soek lg.com vir nog in­lig­ting.

SKRYF SO IN SMS die s­leu­tel­woord LG, ge­volg deur jou naam, huis- en/of pos- en e-pos­a­dres na 33409 (el­ke SMS kos R1,50). Sien ons kom­pe­ti­sie­re­ëls op bladsy 130. SLUITINGSD­ATUM 31 Mei 2019

LG Qu­adWash-skot­tel­goed­was­ser

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.