Boer met ’n plan

Tuis - - CONTENTS -

Bi­an­ca Sohra­da van Na­mi­bië skryf Ek en my man, Hans, boer met N­gu­ni-bees­te 125 km van O­tji­wa­ron­go af. Ons het ook ’n klein B&B be­gin met net drie kamers, maar la­ter die op­stal self ver­breek, aan­ge­bou en ver­be­ter tot ’n toe­ris­te­aan­trek­lik­heid met se­we ek­stra kamers – die eer­ste groot­skaal­se toe­ris­te-op­stal in dié deel van die land en die eer­ste met N­gu­ni’s as hoof­te­ma. Ek en ’n buur­vrou maak ook de­korar­ti­kels en hand­sak­ke van die velle, als ge­ïn­spi­reer deur die ou­li­ke i­dees en mooi hui­se in Tuis.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.