E­ko­be­wus

Tuis - - WAT’S NUUT -

On The Deck se nu­we Out­de­co­reeks bui­te­skerms is ge­maak van 100% vol­hou­baar ge­oes­te har­de­hout in­ge­voer uit Aus­tra­lië; geen sin­te­tie­se gom of bind­mid­dels is in die ver­vaar­di­gings­pro­ses ge­bruik nie. Pryse vir ’n skerm van 120 x 60 cm be­gin by R750 en ’n 180 x 120 cm-skerm sal jou R2 240 kos. Sien meer by ont­he­deck.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.