Die pryse

Tuis - - KOMPETISIE -

• El­ke week kry een ge­luk­ki­ge deel­ne­mer ’n MRP Home-koop­be­wys van R2 000. Die Tuis-span sal die week­lik­se wen­ner kies. Maak se­ker jy ge­bruik al drie huts­mer­ke (#rook­iesty­list2019, #tuisho­memag en #mrp­ho­me) en merk ook @mr­p_­ho­me en @tuisho­memag so­dat ons al die in­skry­wings kan sien. • Aan die ein­de van die kom­pe­ti­sie kon­dig ons die al­ge­he­le wen­ner en amp­te­li­ke Rook­ie S­ty­list aan – wat weg­stap met ’n koop­be­wys van R15 000! Die Tuis-span sal die al­ge­he­le wen­ner kies. As ’n bo­nus sal ons ’n fo­to­ses­sie by die wen­ner se huis doen vir pu­bli­ka­sie in ’n la­te­re uit­ga­we.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.