Soos in die na­tuur ...

Tuis - - VARS IDEES - Vo­ël-strooikuss­ing van Woolworths; de­ken en bo­ta­nie­se kus­sing van Ara­besque

El­na van der Merwe is dol oor bo­ta­nie­se af­druk­ke. Sy het ’n slaap­ka­mer in haar huis in Pa­row om­skep in ’n stu­deer­ka­mer, en het be­sluit om ’n he­le muur aan haar groei­en­de versamelin­g te wy. “Ek het die muur ’n ryk groen (Dulux Wood­land Fern 2) ge­verf as na­tuur­li­ke ag­ter­grond vir die plan­te,” sê sy.

El­na het hout­skool ra­me ge­kies om ’n ge­heel te skep, en dit ver­se­ker dat elk van die blom­pren­te be­hoor­lik tot sy reg kom! >>

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.