Rooi­warm!

Tuis - - VARS IDEES -

In Il­se S­mith se huis in Wel­ge­dacht het die verf­teg­niek-kuns­te­naar S­ha­ron O’Cal­lag­han-Ma­rais

(sien haar huis op bladsy 36) dié won­der­li­ke fo­kus­muur ge­skep om in te ska­kel by die wit-en­don­ker­rooi kleur­ske­ma in die res van die gang. S­ha­ron het die lief­li­ke blom­mo­tief met ’n sten­sil en verf aan­ge­bring – en die ont­werp is nom­mer­pas vir die kas in die Oos­ter­se styl en Persiese mat. Die om­rin­gen­de koel wit mu­re ver­se­ker dat jy nie som­mer dié kleur mis­kyk nie!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.