Rek jou ran­de

Tuis - - LESERHUIS -

Die mees­te van die ver­trek­ke het hoë por­tret­lys­te. In Da­wid se ka­mer het hul­le dit wit ge­los, maar een fo­kus­muur groen ge­verf en ’n strook plak­pa­pier bo die lys ge­plak. “Dis ’n goeie ma­nier om plak­pa­pier by ’n ruim­te in te b­ring, ver­al as jou be­gro­ting knap is,” sê Ala­na. “Dit werk ver­al goed in ’n bad­ka­mer.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.