PLAK­PA­PIER WEER HOOGMODE!

Tuis - - LESERHUIS -

“Plak­pa­pier het weer ge­wild ge­word, groot­liks om­dat jy dit deesdae kan ver­per­soon­lik,” sê Ala­na. “Dis ’n pret­ti­ge, mak­li­ke ma­nier om jou stem­pel af te druk, ver­al wan­neer dit ’n pas­ge­maak­te ont­werp is. Só is jy be­trok­ke by die kon­sep en ont­wik­ke­ling van die ont­werp – van die kleur­keu­ses tot die skaal van die mo­tief.”

Sy sê ook dat nu­we teg­no­lo­gie en be­skik­ba­re ma­te­ri­a­le die in­stal­le­ring, on­der­houd en ver­wy­de­ring van plak­pa­pier heel­wat mak­li­ker ge­maak het. “Die tra­di­si­o­ne­le plak­pa­pier van ’n paar de­ka­des ge­le­de is van geweefde materiaal ge­maak. Jy moes ’n pas­ta aan die rug­kant s­meer en die papier dan vir ’n ruk laat lê voor jy dit kon hang. Dit was ook moei­lik om af te haal en kon selfs die mu­re in die pro­ses be­ska­dig,” ver­dui­de­lik Ala­na.

“Mo­der­ne plak­pa­pier word ge­woon­lik ge­maak van nie-geweefde materiaal, wat baie mak­li­ker is om te plak. Die pas­ta kan di­rek op die muur aangewend word, wat die in­stal­le­ring aan­sien­lik mak­li­ker en net­jie­ser maak. Dis ook ga­wer teen­oor die om­ge­wing en kan mak­lik af­ge­haal word son­der e­ni­ge ska­de.” VERSKAFFER­S EN KONTAKTE @home 0860 576 576, home.co.za Ar­tVraat De­signs fa­ce­book.com/art­vraat­de­signs Buil­ders 0860 284 533, buil­ders.co.za Da­vid­son’s Bo­ards 021 853 4200, da­vid­s­ons­bo­ards.co.za Groen Be­spo­ke Wal­l­pa­per 082 749 6393, groen­jan.co.za Her­tex 011 262 4108/9, her­tex.co.za MRP Home 0800 212 535, mrp­ho­me.com Sheet S­treet 0800 212 535, sheet­street.com Ti­le­to­pia 021 853 4066, ti­le­to­pia.co.za Wey­landts 0860 103 400, wey­landts.co.za

Die a­tel­jee waar Ala­na trou­rok­ke ont­werp, is deel van die huis en ge­rief­lik na­by die kom­buis.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.