[TOER 1]

Die kuns van G­riek­se cui­si­ne

Tuis - - LESERTOERE -

WAT Dié toer, in samewerkin­g met The Tal­king Ta­ble, is net reg vir die lek­ker­bek­ke. Met die he­mels­blou E­ge­ïe­se See as ag­ter­grond kry jy die kans om die G­riek­se kook­kuns on­der die knie te kry in die bes­te ta­ver­nas en kom­bui­se op dié i­dil­lie­se kus­dor­pie. Sluit aan by klein groe­pies en maak G­riek­se frik­ka­del­le, dol­ma­des en bak­la­va. Smid­dae ont­span jy op die strand of be­soek be­siens­waar­dig­he­de, en saans kui­er al­mal saam vir aand­e­te in die Tal­king Ta­ble-vil­la se tuin. Kyk hoe die son sak en er­vaar die G­riek­se ge­voel van “ke­fi” – wa­re le­wens­ge­not. WAAR Mo­ly­vos op die G­riek­se ei­land Les­bos

WAN­NEER 7–15 Ju­nie 2019 KOS­TE R35 500 (per per­soon wat ’n dub­bel­ka­mer deel); R41 500 (en­kel)*

IN­GE­SLUIT Al­le kook­kur­sus­se, vlug­te en vervoer van en na My­ti­li­ni-lug­ha­we op Les­bos PLUS ak­kom­mo­da­sie, ontbyt en aand­e­te daag­liks

Mo­ly­vos, G­rie­ke­land Foto Get­ty Images

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.