[ STREK EN SPAN]

Tuis - - LESERTOERE -

He­nau en S­ha­ron het be­sluit om ’n rek­tent oor die stoep te span vir ska­du en be­sker­ming teen die e­le­men­te na­dat hul­le iets soort­ge­lyks by vrien­de ge­sien het. “Ek hou nie juis van lat­te of glas­ve­sel nie, daar­om is dit ’n ty­de­li­ke op­los­sing tot tyd en wyl ons iets na ons al­bei se smaak kry,” sê S­ha­ron. “Maar dis nou al drie jaar hier en steeds in ’n puik toe­stand. Dis heel­te­mal waterdig en be­stand teen muf, en ons hou van die ont­span­ne ge­voel en voor­koms wat dit aan ons stoep gee.” Rek­tent pas­ge­maak deur Mar­tin S­cott van T­win­fla­me

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.