Toe Craig en Sam C­hap­man dié huis so reg uit die 1970’s in Umhlan­ga sien, was dit in­der­daad liefde met die eer­ste oog­op­slag.

Tuis - - LESERTOERE -

“Die bou­styl het my da­de­lik aan­ge­trek en ek kon heel­wat po­ten­si­aal in dié ei­en­dom sien,” sê Sam. “Van daai ein­ste oom­blik af het ek be­gin plan­ne be­raam oor hoe ons die vloei kon ver­be­ter son­der dat dit die in­te­gri­teit van hier­die on­ge­loof­li­ke struk­tuur skaad.” Dis al ne­ge jaar se­dert die C­hap­mans

hier in­ge­trek het en weens ’n knap be­gro­ting het hul­le stuk-stuk ver­an­de­rings aan­ge­bring en aan­bou­ings ge­doen. Hul­le het ook die raad van hul ar­gi­teks­vrien­din Li­sa Ro­rich ter har­te ge­neem en eers ’n ruk in die huis ge­woon voor hul­le e­ni­ge ver­an­de­rin­ge aan­ge­bring het.

Dit het hul­le help be­paal waar om by­voor­beeld ek­stra ven­sters in te sit ten ein­de meer win­ter­son in te laat, as­ook waar die ge­sin die mees­te tyd saam deur­bring so­dat hul­le dié ver­trek­ke die bes­te kan be­nut.

Van­dag is dié am­per 50 jaar oue huis met sy vyf slaap­ka­mers en drie bad­ka­mers net reg vir die C­hap­man­ge­sin – al is daar nog heel­wat wat hul­le wil doen!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.