STYL-RIG­LY­NE

Tuis - - DEKOR -

Tam­my, die ei­e­naar van Ivy Dé­cor & De­sign, gee dié wenke as jy met swart wil versier: • Don­ker ska­ke­rings is goed vir klein ruim­tes om­dat dit die ly­ne in ’n ver­trek laat “ver­dwyn”, ver­al as jy dit ge­bruik saam met spat­sels kleur wat die oog tref. • Wit, goud en neu­tra­le ska­ke­rings lyk goed teen swart; voeg een hel­der kleur by vir ’n ver­ras­sings­e­le­ment. • As jy graag swart meu­bels en by­kom­stig­he­de wil in­bring in ’n ver­trek met don­ker mu­re, kies ’n lig­ter hout­skool vir die mu­re. My guns­te­lin­ge is Plas­con Bo­vi­ne en Eart­hco­te Ja Boe­tie Johan – al­bei ver­leen diepte en warm­te.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.