#4 Sub­tie­le e­le­men­te

Tuis - - DEKOR -

In dié sit­ka­mer word swart in­ge­span as sub­tie­le dog tref­fen­de de­ko­re­le­ment wat die ruim­te by­me­kaar­bring. Die huis­ei­e­naar en in­te­ri­eur­ont­wer­per Da­ni Har­dy het lig­grys teen die mu­re ge­bruik saam met spat­sels hel­der kleur om ’n paar uitgesoekt­e swart e­le­men­te, waar­on­der die sit­kus­sing, spie­ël en kag­gel, te be­klem­toon.

“Kon­tem­po­rê­re stuk­ke met reguit ly­ne ver­se­ker dat die swart nie oor­heers nie en lyk goed saam met sag­te, snoe­si­ge e­le­men­te soos de­kens, matte en strooi­kus­sings,” sê Da­ni, die ei­e­naar van Sim­ply In­te­ri­or De­sign. >>

Swart ma­tras- en strooi­kus­sing­oor­trek­sels van Her­tex; de­ken van MRP Home

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.