[ ONS SWARTLYS]

Tuis - - DEKOR -

Ska­ke­rings strek van sui­wer swart (geen ondertoon) tot don­ker hout­skool. Tal­le van die kleu­re ver­toon baie swart; an­der het weer on­der­to­ne soos pers, groen, bruin en blou. Skep sa­me­hang deur te sorg dat om­rin­gen­de kleu­re by die ondertoon in­ska­kel, soos ’n geil groen tuin en ’n hout­skool ska­ke­ring met ’n groen ondertoon, of hout en ’n ska­ke­ring met ’n bruin ondertoon.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.