Het jy ge­weet?

Tuis - - ISOBOARD PROMOSIE -

1 I­soBo­ard kan met wa­ter­ba­sis­verf en hout­beits be­han­del word om by jou kleur­ske­ma te pas.

2 Wan­neer jy ’n pla­fon wil vernuwe, kan jy die be­staan­de pla­fon be­hou en I­soBo­ard een­vou­dig di­rek daar­on­der in­stal­leer – ’n vin­ni­ge, per­ma­nen­te op­los­sing met die min­ste moei­te of ge­mors!

3 Aan­lig­gen­de borde knip met ton­gen-groe­fran­de aan me­kaar, wat in­stal­le­ring ver­ge­mak­lik en ’n on­on­der­bro­ke hit­te-i­so­la­sielaag ver­se­ker.

4 Wan­neer jy ’n I­soBo­ard-pla­fon in­sit, is kleef­mid­del en ver­steek­te knip­pe by die ver­pak­king in­ge­sluit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.