Plan­te met ’n doel

Tuis - - KOMPETISIE -

Kyk mooi na die blomme rond­om jou en sien die prag in elk­een se vorm: in die won­der­li­ke kleur, tekstuur, en die na­tuur se kunstige mer­ke. Dis nie daar vir die mens se ge­not nie – dit lok in­sek­te wat help met be­stui­wing.

Bui­ten die ge­wo­ne kol­le­tjies en vlekke is daar ook mer­ke wat on­sig­baar is vir men­se; dit weer­kaats UV-lig met die doel om in­sek­te na stuif­meel- en nek­tar­bron­ne te lei.

Soms is dit diep in die blom ver­steek, soos die stre­pies en kol­le­tjies op ’n vin­ger­hoed­jie, of die de­li­ka­te pot­lood­ha­le op ’n In­ka­le­lie. An­der is weer meer sig­baar, soos in die don­ker­der ran­de van ’n pe­lar­go­ni­um, tref­fen­de stre­pe op ’n gous­blom, of die don­ker “oog” van ’n dag­le­lie.

In­ka­le­lie

La­ven­tel­boom

Blou­klok­kies­bos

A­sa­lea

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.