Kom kyk self

Tuis - - TUIN -

Die John­man-tuin is oop vir die pu­bliek. El­ke Dins­dag be­ge­lei Ur­su­la S­chwerdt­fe­ger, ’n tuin­bou­kun­di­ge, be­soe­kers deur die tuin en ver­tel meer oor die ge­skie­de­nis en die plan­te. Daar is ook el­ke sei­soen ’n spe­si­a­le ope dag waar tee en koek be­dien word. Tuin­bou­ver­e­ni­gings is welkom om die tuin te be­soek. Stuur ’n e-pos aan in­[email protected]­man­mu­siccen­t­re.co.za, of be­soek die web­werf, john­man­mu­siccen­t­re.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.