S­pag­het­ti met knof­fel en ris­sie

Tuis - - KOS -

Ge­bruik vol­graan­s­pag­het­ti vir ek­stra ve­sel.

Ge­noeg vir 4 ruim por­sies • Be­rei­dings­tyd: 10 mi­nu­te Gaar­maak­tyd: 8 mi­nu­te

• 500g s­pag­het­ti • 125ml ek­stras­ui­wer o­lyf­o­lie • 1 klein rooi brand­ris­sie, ont­pit en fyn­ge­kap

• 1 knof­fel­hui­sie, fyn­ge­kap • ’n klein bos­sie plat­blaar­pie­ter­sie­lie, ge­kap • ’n knip­pie ge­droog­de ris­sie

1 Kook die pas­ta in sout­wa­ter tot al den­te. Ver­hit in­tus­sen ’n pan oor ma­ti­ge hit­te tot warm. Giet die olie in die pan en braai die brand­ris­sie en knof­fel ver­sig­tig tot geu­rig. Roer die pie­ter­sie­lie en ge­droog­de ris­sie by en ver­wy­der van die hit­te.

2 Skep die gaar pas­ta nat-nat by die olie en skud om se­ker te maak die geu­ri­ge olie be­dek el­ke lint. Geur met sout en lekker baie vars­ge­maal­de swart­pe­per. So mak­lik soos dit! As jy luuks voel, kan jy ’n strooi­sel har­de I­ta­li­aan­se kaas soos par­me­saan of pe­co­ri­no by­voeg.

Rek jou ran­de Vars of droë brood­krum­mels ge­braai in die olie gee ook heer­lik tekstuur as jy nie har­de kaas in die huis het nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.